Op reis in Nepal.mp4

Haar voete het 'n pelgrimsreis gesoek, na 'n plek waar sy haarself dieper kon leer ken. Mary Ann Palmer het twee weke lank in Nepal gereis. Volledige artikel in Die Burger se Naweek+ op 21 Julie.